Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel

Ep. 91 - Cyril sê nie veel, matrieks terug na die meul & polisiegeweld laat ons skeel

Desde: Podlitiek
0 0 hace 2 meses
Soos ‘n lelie wat lyk asof hy wil-wil blom, is Suid-Afrika stadig maar seker besig om oop te maak, na die Covid-winter wat ons almal in ons huise vasgesneeu het. Hierdie veranderinge lei tot dikwels nuuswaardige gebeure, gebeure waarop die paneel van Podlitiek graag hul kommentaar duidelik wil stel. In vandag se episode praat Ernst van Zyl, Paul Maritz, en Daniël Eloff oor die president se onlangse toespraak, skole wat begin oopmaak, en die geweld waaraan hierdie inperkingstyd gekenmerk sal ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crear un podcast - New York, NY
Help